Monday, November 8, 2010

die hoog heuwel

Nie so lank terug nie, tydens ’n sporttoernooi, het ek ’n visie gesien en die ervarings beleef wat net in flieks plaasvind. Mens sien altyd in die flieks die ou sien ’n meisie, sy kyk na hom en woeps waps in die bed en hulle maak liefde dat die aarde bewe...Ek kon hoor hoe die stort oopgaan en dit het my sterk laat word. ’n Nakende vrou hier by my. Skielik draai sy om, so met my hande nog aan die was op haar rug en daar staan ek met my hande bak om die mooiste paar boesems wat ek nog gevoel – oeps – gesien het. Sy giggel skelmpies en ek besef dat sy weet dat ek vreeslik lus is vir haar.Ek druk haar terug op haar rug en neem haar bene in my arms en druk dit tot amper agter haar kop. Dit maak haar so mooi en groot oop. Ek sak stadig af tot ek die gladde opening voel en met een soliede beweging stoot ek myself in haar in. Sy ruk toe ek haar binneste tref en met dié gryp sy haar enkels vas wat baie naby haar kop is en kreun dat ek haar hard en aanhoudend moet stamp. Sy wil my diep binne haar voel. So gevra, so gedaan. Ek het soos ’n besetene al hoe harder gestamp, en met elke stamp het sy my laat weet dat sy my voel. My balsak het met elke stamp teen haar vasgeslaan en dit het haar nog meer opgewonde gemaak. Toe kom sy, sy gooi haar bene om my rug en hou my diep binne haar vas. Ek voel hoe haar binneste saamtrek en laat gaan en weer saamtrek. Dit dryf my en ek voel hoe die lont vinnig korter word en dan met een laaste harde stamp ontplof ek diep binne haar.
Die golwe van ekstase vloei oor my en die hitte van my ontploffing laat haar hele liggaam ruk en weer kom sy. Hierdie keer met ’n gil wat ek glo amper drie huise ver gehoor kon word. Toe ek my uit haar uit trek, en weer die pragtige rosie sien, is ek van vooraf weer lus. My stroop wat ek in haar ingespuit het, het nou so blinkheid gelaat. Sy lê so rustig nog steeds met haar bene mooi oop en die rosie wat elke sekonde net mooier word. Ek druk my vinger stadig in hierdie pragtige rosie in en speel met haar diepe fluweel. Vir die eerste keer in my lewe het die brein vinnig herstel en is weer reg vir aksie. Weer druk ek haar voete na agter en penetreer haar weer met ’n harde stamp.
Sy het my gebied om haar hard te naai, te stamp en te stoot. Ek het sonder enige teëstribbeling gedoen soos sy gevra het. Dit het so vir die grootste gedeelte van die nag gegaan.
Die volgende dag se wedstryde het maar traag verloop. Ons het die res van die tyd by mekaar gespandeer, en ek doen nou nog wat sy vra, na elke wedstryd. Dit laat mens met ander oë na sport kyk.

1 comment:

  1. The 11 best casinos in the world - Mapyro
    The 11 best casinos in the world · 1. 제천 출장샵 Wynn Las Vegas 하남 출장안마 · 대구광역 출장샵 2. Encore Boston Harbor · 3. Wynn 안성 출장안마 Macau · 4. 화성 출장안마 Wynn Palace · 5. Encore Boston Harbor · 6. Wynn Macau.

    ReplyDelete